Barnard Beukman: Wees eerlik met kiesers

akkreditasie
Deelnemers aan die optog wat op Vryheidsdag in Kaapstad gehou is, waarin mense aangedring het op die afstigting van die Wes-Kaap. ’n Petisie is aan die premier, Alan Winde, se kantoor oorhandig om te vra vir ’n referendum in die provinsie oor dié saak.  Foto: Gallo Images
Deelnemers aan die optog wat op Vryheidsdag in Kaapstad gehou is, waarin mense aangedring het op die afstigting van die Wes-Kaap. ’n Petisie is aan die premier, Alan Winde, se kantoor oorhandig om te vra vir ’n referendum in die provinsie oor dié saak. Foto: Gallo Images

Word daar al weer probeer om mense met ’n tuislandbeleid op sleeptou te neem?

Verskoon die eerste persoon, maar ek onthou hoe ek as skoolkind uit nuuskierigheid saam met my pa na ’n vergadering van die Nasionale Party (NP) is om ’n minister te sien optree.

“Die tuislandbeleid werk nie, want die tuislandleiers wil nie onafhanklik raak nie. En dit lyk nie ekonomies vatbaar nie,” het een oom in vraetyd gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Munster 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 8
Glasgow Warriors 3
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
+0.5%
Rand - Euro
16.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.10
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos