Blouwillemaandag: 1 234 feite en ’n paar vrae oor Eisj se 30 dae

akkreditasie
Blouwillem
Blouwillem

Ek is mos daai ou wat sewe ou boeke by die hospies of die kerkbasaar se witolifanttafel gaan aflaai en dan met agt by die huis opdaag, tot vroulief se erge frustrasie.

Nee, kyk, by ’n tweedehandse boekery kan ek nou eenmaal nie verbyhou nie.

Op dié manier beland daar nou een dag ’n boekie met die titel 1 234 Facts to leave you speech­less in die kleinste vertrek in ons huis. Maar al wat jou sprakeloos laat, is hoeveel nuttelose inligting iemand in boekvorm bymekaar kan maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.6%
Rand - Pond
20.44
+1.1%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.80
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,810.89
-0.5%
Silwer
23.18
-1.4%
Palladium
2,361.00
+1.1%
Platinum
1,029.50
-0.5%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,688
-1.0%
Alle aandele
73,080
-1.0%
Hulpbronne 10
74,787
-0.6%
Industriële 25
90,034
-1.6%
Finansiële 15
14,885
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos