Blouwillemaandag: Beurtkrag sit ons gou terug na normaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Blouwillem
Blouwillem

Jy moet weet die lewe soos ons hom geken het, is op pad terug as jy weer elke week beurtkrag kry en daar weer gewone matriekafskeidsgesellighede gehou word.

Waar die arme bloedjies verlede jaar met sulke verbyryparades met maskers tevrede moes wees, wil dit vir my lyk asof hulle nou terug by die ou normaal is.

Ja-nee, mense, as iemand in 2016 gevra het waar ons onsself oor vyf jaar sien, sou nie een enkele mens in die wêreld seker reg geantwoord het nie. Maar wat, hier is ons nog en Junior Greeff vat sy meisie met die grootste trekker in Bethlehem matriekdans toe. Ons is seker nog nie veilig-veilig nie, maar darem ’n bietjie veiliger.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
+0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.77
+0.2%
Silwer
24.08
+0.1%
Palladium
1,980.50
+0.7%
Platinum
1,017.50
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos