Blouwillemaandag: Eisj, en daar koop Picasso ’n erf by Da Vinci!

akkreditasie
Blouwillem
Blouwillem

Behalwe stories oor slingertelefone, padkafees en inryteaters is daar min dinge wat my geslag meer aan tyd en ewigheid laat dink as wanneer ons hoor dat een van ons toentertydse silwerdoekhelde op ’n rype ouderdom na beter weivelde verhuis het.

Dié slag is dit Sean Connery, oftewel die legendariese spaai James Bond met sy klassieke sêding “Ek hou van vroue; ek verstaan hulle nie, maar ek hou van hulle”, wat op 90 graf toe is.

Hoeveel flieks van dié man en die mooi meisies wat hy nie verstaan het nie, het ons nie daar uit ’n toegewasemde Anglia by die Wonderboom Ster gekyk nie? My ideaal was nog altyd om hom en Clint Eastwood (ook 90) dit te sien uitveg om Dolly Parton (74) se kooi, terwyl John Lennon (80) of Mick Jagger (77) op die agtergrond sing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos