Blouwillemaandag: Toe sing hulle nié vir hierdie pasgeborene!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die afgestorwe koningin Elizabeth.
Die afgestorwe koningin Elizabeth.

Ai, sal ek daai dag in 1952 ooit vergeet toe ek gebore is?! Met ’n swerm glimlaggende verpleegsters wat daar in die Addington-hospitaal op Durban se suidelike strandfront uit volle bors vir my “God save the Queen” gesing het.

Ek het ’n vreugdevolle eerste skree saam geskree en maar gedink hulle sing daai lied omdat Natal daardie jare die “last outpost” van die Britse empaaier was. Min het ek op daai heuglike oomblik gedink dat dit nie vir my was wat gesing is omdat ek uitgekom het nie, maar vir Koningin Liesbet van Ingland wat ingekom het. Ja en hoe sou ek kon weet dat sy vir die volle duur van my eie beskeie bestaan op daai troon sou bly? Selfs my ou vriend, ou Charles, sou dit ook nie kon verwag nie, so ek en al sy ander vriende is dankbaar dat hy nou op 73-jarige ouderdom darem uiteindelik werk gekry het.

Sy wat Tant Liesbet was (en onthou ek gebruik nie die woord tante sonder eerbied nie), was deur al die dekades een van die min konstante dinge in ’n snel veranderende, deurmekaar wêreld. En selfs met al ons 120 jaar oue Boereoorlog-wrokkigheid die tannie wat ons ook soms heimlik gewens het ons s’n was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos