Deel

Blouwillemaandag: Vir muishond help ‘f met ’n kol’ deodorant

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Illustrasie: Netwerk24
Illustrasie: Netwerk24

Nou ja, met ons en die Russe wat die pap nou so dik aanmaak en lekker hand om die blaas is, sê ek maar so vroegoggend: ! Dit beteken: Hallo, mense!

Ja-nee, dit lyk my hoe vinniger ons nou maar leer Russies praat, begin wodka drink en met AK-47’s leer springbok jag, hoe beter.

Ai, hoe lekker sal dit nie wees as ek my net vir ’n enkele dag nie meer vir my eie regering hoef te skaam nie. Die liegery en bedriegery raak nou net te erg vir my brose gestel. Sommer net so is ons die nuwe muishond van die wêreld met ’n reukie wat ons oral volg en vriende kos.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 137/5
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.24
+0.2%
Rand - Pond
23.91
+0.2%
Rand - Euro
20.57
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.83
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
1,033.48
+0.7%
Palladium
1,409.65
+0.2%
Goud
1,963.92
+0.1%
Silwer
23.59
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos