Blouwillemaandag: Vlak 1 laat ons Bokke toe om te hardloop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Blouwillemaandag
Blouwillemaandag

Oupa Jon het altyd so aan die begin van ’n nuwe week daar op die plaasopstal se stoep gesê: “Boeta, mag jou koffie sterk en jou Maandag kort wees!”

In sy later jare het hy dit verander in: “Ek sal begin werk as my koffie begin werk.”

Maar ek het sedert Saterdagmiddag so teen twee-uur ’n probleem, en dit is om uit te werk hoe ek enigiets, en veral warm koffie, gedrink moet kry terwyl ek glimlag. En as iemand hom nie van my bakkies afvee nie, gaan hy nog teen Kersfees net daar agter my masker rondsit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.26
+0.5%
Rand - Pond
20.46
+1.0%
Rand - Euro
17.08
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.81
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,811.99
-0.4%
Silwer
23.24
-1.2%
Palladium
2,360.65
+1.1%
Platinum
1,036.28
+0.2%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,623
-1.1%
Alle aandele
73,014
-1.1%
Hulpbronne 10
74,804
-0.6%
Industriële 25
89,900
-1.7%
Finansiële 15
14,846
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos