Boubedryf kan vinniger herstel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Roelof Botha
Roelof Botha

Die regering se plan vir ekonomiese hervorming en herstel is meermale soos ’n motor wat soms vorentoe beur, maar elke nou en dan in trurat gesit word.

’n Herhaling van dié prentjie vind gedurig plaas, soos in die konstruksiebedryf ondervind word. Positiewe nuus oor ondersteunende beleid vir een van die land se mees arbeidsintensiewe sektors is onlangs aangekondig en ook in die nasionale tesourie se kleinbegroting vermeld, naamlik dat 55 nuwe projekte vir die ontwikkeling van infrastruktuur geïdentifiseer is.

Na raming sal dié projekte ’n omset van byna R600 miljard meebring, wat goeie nuus vir die boubedryf is wat sukkel om van die Covid-19-pandemie, staatskaping en korrupsie te herstel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos