Brexit se wonde moet nog heel

akkreditasie
Heinrich Matthee
Heinrich Matthee

Brexit-politiek het die afgelope vyf jaar vir emosionele drama gesorg in Brittanje. Woede, vrees en hoop het debatte oorheers. Engelse humor of ’n stywe bolip was skaars en bitter verdeeldheid in families en werkkringe was intens.

Brittanje het op 1 Januarie 2021 uit die Europese Unie (EU) getree, maar diep emosionele wonde moet nog heel. Die pro-Brexit-groep het hoop. Soos by Republiekwording in Suid-Afrika in 1961, is sommige anti-Brexit-kiesers angstig oor die onbekende. Van die Skotte wil steeds afskei. By baie ander heers ’n tamheid oor die debatte.

Ek het voorheen vyf jaar in Londen gewerk, waar mense se emosies my in 2016 laat besef het iets is aan die gang. Mense wat selde gestem het of nie sterk party-identiteite gehad het nie, is skielik in politieke kampe verdeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos