Wie sou kon raai dat Afrikaans as skoolvak in Arnhem, ’n stad in die ooste van Nederland, aangebied sal word? Hanri Wondergem het die skool besoek en met Tijmen Schmitt, die onderwyser, gesels.
Op Saterdag 3 Oktober 1992 het Naas Botha op Beeld se voorblad gepryk onder die opskrif “Vandag begin Bokke se pad na Wêreldbeker”.
Beeld het op daardie dag ook berig dat die regering gespook het om ’n fout met die vrylating van Lucky Malaza (veroordeelde moordenaar, bankrower en lid van die berigte Dube-bende) reg te stel. Hy is verkeerdelik as politieke gevangene vrygelaat hoewel nie een van sy misdade polities gemotiveerd was nie.