Briewe aan ’n vreemdeling

akkreditasie
Annelie Botes in haar tuin in Port Elizabeth. Foto: Salvileo Meyer
Annelie Botes in haar tuin in Port Elizabeth. Foto: Salvileo Meyer

Ons Nasti-kind was verlede week vir werksake in Doha, hoofstad van Katar. Spikkelklein land aan die ooskus van Saoedi-Arabië, ’n klipgooi van Afganistan. In Katar word jou hand in die openbaar afgekap as jy steel. In Suid-Afrika sou die resultaat wees dat ’n gros mense met stompies sit.

My moederhart kriewel; ek sien al hoe word sy vertrap by Kaboel se lughawe. Of hoe smelt sy onder ’n swart burka-gewaad in die hitte van 50 °C. Of hoe ontvoer die Taliban haar. Maar sy verseker my sy reis gereeld Midde-Ooste toe en ken die moete en moenies. Buitendien, sê sy, daar is ’n see én Iran tussen Katar en Afgani­stan. En sy gaan nie eens náby Afganistan kom nie.

Vir my bly sy die dogtertjie wat in Bedford “boebelteek” toe ry met haar driewiel. Uitgevat in swart waterskoene. Haar Tinkerbell-drasak met langspeelplate en boeke wat aan die driewiel se handvatsel swaai. Pienk Tinkerbell-sonbril op.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos