Chaos in SA teelaarde vir predatoriese opportuniste

akkreditasie
Soldate is ná die onrus in KwaZulu-Natal en Gauteng ontplooi om verdere plundering te voorkom. Vir die predatoriese opportuniste waarmee ons in Suid-Afrika te doen het, bied chaos en ineenstorting geleenthede vir selfverryking.  Foto: Getty Images
Soldate is ná die onrus in KwaZulu-Natal en Gauteng ontplooi om verdere plundering te voorkom. Vir die predatoriese opportuniste waarmee ons in Suid-Afrika te doen het, bied chaos en ineenstorting geleenthede vir selfverryking. Foto: Getty Images

Vir die soort van predatoriese opportuniste waarmee ons in Suid-Afrika te doen het, bied chaos en ineenstorting geleenthede vir selfverryking. Hulle floreer daarin, en sal dit ook skep waar moontlik, skryf Christi van der Westhuizen.

Die stof het nog nie heeltemal gaan lê ná die ongekende openbare geweld in Julie nie, soos die verlenging van die weermag se ontplooiing vandeesweek wys.

Dis nodig om die aanleidende faktore in oënskou te neem om te verstaan wat Suid-Afrika tot by hierdie keerpunt gebring het. Want ’n keerpunt is dit, selfs vir dié vuisvoos landjie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 100/3
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+1.0%
Rand - Pond
21.17
+0.6%
Rand - Euro
18.03
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.28
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,778.33
-0.2%
Silwer
22.40
+0.4%
Palladium
1,740.01
-0.3%
Platinum
948.61
+1.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,653
-0.2%
Alle aandele
71,095
-0.2%
Hulpbronne 10
67,731
-0.2%
Industriële 25
93,728
-0.3%
Finansiële 15
13,910
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos