Deel

Charles Smith: Kweek slim jeug wat land, aarde kan red

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Dit was heerlik verfrissend om met ’n Vrystaatse matriekpresteerder te praat en oor haar geliefde stokperdjie, voëlkyk, te gesels. Chrismie Smith van die Hoër Meisieskool Oranje het al 400 spesies gesien en onlangs die vlermuisvalk, die breëbek en die rooiborslaksman afgemerk.

Voëlkyk gaan nie net oor ’n belangstelling in die wonderlikste en mooiste skeppings op aarde nie, dis om hiperbewus te wees van die wêreld om jou en fyn ingestel te wees op die natuur en die wêreld waarin ons leef. Die meeste kinders kan jou vertel oor hul influencers op TikTok en Instagram se koelste niksdoeners, maar kan nie tien spesies voëls in hul tuine identifiseer nie. Maar wat my bekommer, is dat ons samelewing nie kinders aanmoedig om meer bewus te wees van die natuurwêreld om ons nie.

Dit is nie net skole se plig om kinders in kontak te bring met die natuur nie, maar my kind wat in gr. 11 is, het in sy hele skoolloopbaan nog net een keer naby ’n dier gekom, en dit was toe hy ’n skerpioen op ’n Voortrekkerkamp moes eet. Vrywilliglik, darem, en gelukkig sonder die angel. Hy is op tientalle sporttoere per jaar wat duisende rand kos, maar was nog nie op een uitstappie na ’n reservaat nie, wat gratis behoort te wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.54
-0.7%
Rand - Pond
22.73
-1.6%
Rand - Euro
19.87
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.45
-1.3%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
983.12
+1.5%
Palladium
1,406.45
-0.4%
Goud
1,970.79
-0.9%
Silwer
22.45
-0.7%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.7%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.4%
Industriële 25
99,818
+2.9%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos