Charles Smith: ’n Boikot teen Dis-Chem kan boemerang

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Eers het die regses Spur geboikot oor ’n rassevoorval in een van die eetplekke. Die EFF was toe die vlieg in die salf vir Clicks oor ’n advertensie wat glo rassisties was. Nou wil wit mense Dis-Chem boikot oor sy brief dat hy nie meer wit mense gaan aanstel nie.

Die Spur-boikot, gelei deur die regse party Front Nasionaal, is veral deur Afrikaners toegepas, en het meestal Afrikaanse eienaars van die franchises ekonomies seergemaak. Die EFF se barbaarse optrede het ernstige skade aan die apteke en winkelsentrums aangerig. Die boikot van Dis-Chem, hoe onnosel die brief was, kan dieselfde impak op Dis-Chem hê as die Spur-boikot. Baie werknemers is Afrikaners en as hulle hul werk verloor, is die kans om elders werk te kry nie goed nie. Dit is ons familie en vriende.

Die Spar-winkelsentrum in Langenhovenpark, Bloemfontein, is die naaste sentrum aan my huis en ek besoek dit byna daagliks. Spur en Dis-Chem is beide in die sentrum. As een van hulle hul deure moet sluit, gaan daar nie gou nuwe huurders intrek nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Durban Super Giants 0
Sunrisers Eastern Cape 30/2
Rand - Dollar
17.48
-2.3%
Rand - Pond
21.07
-0.8%
Rand - Euro
18.88
-1.2%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
973.57
-5.0%
Palladium
1,621.00
-2.9%
Goud
1,865.26
-2.5%
Silwer
22.34
-4.8%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos