Charles Smith: Pres. Cyril, dis tyd om na die boere te luister

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Pixabay
Foto: Pixabay

Pres. Cyril Ramaphosa, geluk met jou 70ste verjaardag vandag. Mag jy ’n klapsoen en raps op die boud kry as jy vandag of môre weer in die land aankom.

Stap sommer daar op die O.R. Tambo-lughawe in by die Spur of ’n ander eetplek en bestel ’n heerlike, sappige steak of lamstjops met gebakte aartappels, pampoen en spinasie. En geniet ’n glasie Kaapse wyn daarby. Dié ete is op die huis, of op die plaas. Dis namens die boere.

Sit ’n bietjie agteroor en geniet die oomblik – 70 is ’n mylpaal. Vir een dag kan jy ontspan en nie dink aan al die messe wat vir jou rug gemik word die oomblik as jy terug in die warm stoel is nie. Daar is baie wat Die Buffel wil braai.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.30
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
+0.8%
Palladium
1,618.86
-2.9%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos