Charles Smith: RSG, ons wil Spoegwolf en Van Coke hoor!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
 Spoegwolf
Spoegwolf

Ek staan in die voorste rye by Spoegwolf se konsert op die Bloemskou tussen die jonges en pomp my vuis in die lug en juig soos die ander Wolfies.

“Twee siele ontmoet mekaar, in vierhonderdduisend jaar, is daar niemand anders nie? Ek weet nie . . .,” sing ons saam op “Koma”. Die Wolfies, soos ek Spoegwolf se jong aanhangers gedoop het, sing elke woord saam.

Dit is ’n wonderlike ervaring. ’n Jongklomp rock in Afrikaans. Hulle ken elke woord van elke liedjie. Die kitare huil en Danie Reënwolf doen die reëndans. My seun van 16 het ons Spoegwolf toe laat gaan. Ons was ’n paar weke gelede by ’n Jan Blohm en Ryno Velvet-vertoning buite die stad. Dis die musiek op sy selfoon en baie daarvan is op myne.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos