Charles Smith: Sing ‘God Save Owen Farrell’, koning Charles

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa en koning Charles. Foto: Reuters
Pres. Cyril Ramaphosa en koning Charles. Foto: Reuters

Dis darem ordentlik van oom Cyril om ’n diplomatieke sending aan koning Charles III te bring om die nuus solank saggies te breek dat die Springbokke die Pommies Saterdag gaan vermorsel.

Oom Cyril het ’n koelboks vol Bôls-brannas, KWV-wyn en die beste skaaptjops uit die Karoo vir die nuwe koning, maar hy is glo maar vol fiemies. Vir Camilla is daar ’n dosie kersies en aspersies uit die Vrystaat en ’n bos Proteas uit die skoonste Kaap.

Daar is Springboktruitjies ingesmokkel in sy koffer vir prins William en prinses Kate se kleingoed George en Louis. Dit sal darem lekker wees as hulle Saterdag in Bok-truitjies by Twickenham opdaag. Vir Kate en prinses Charlotte is daar die mooiste Venda-rokke wat hulle vir die bal in Buckingham-paleis kan aantrek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.63
+0.5%
Rand - Euro
17.73
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,750.65
-0.4%
Silwer
21.24
-1.0%
Palladium
1,853.24
-0.2%
Platinum
977.15
-0.7%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,753
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos