Chase Rhys: Sexy Eyes is terug... maa in ons straat is niks mee dieselle nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

My hek maak ’n helse geraas wanne mens it oep maak. Ek skrik veoggen wakke met daai gelyd. Ek verwag geen gaste ie. Ieman briek by my hys in. Ek spring ytie bed en kry my crowbar. ’n Dun figuurtjie inne swart hoodie staan annie ander kant van my safety gate. Ek dink watse hardkoppige skelm is nou dié wat bly staan ná hulle gevang is? Ek willie neighbours alert narie intruder in my jaat. Ek skrie hard “Back up!” soese cop inne movie. Die outjie by my voodeu gie my ’n smile sonne tanne. Hy sê, “Ek ko nou net ytie tronk yt. Ek het my saak gewen.”

Ek vryf ie slaap yt my oë en kyk na sy ingesinkte gesig vol tjappies. Die wit van sy oë is bloodshot maarie heuningbruin kleur van sy iris is familiar. “Sexy Eyes, issit jy?”

Ek onthou Sexy Eyes assie darling in ôsse straat. Die mooiste seun innie buurt, hy’t vyf jaar inne ry die Mr Ocean View Pageant gewen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.08
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.9%
Rand - Euro
18.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,651.58
-1.1%
Goud
1,912.75
-1.9%
Silwer
23.45
-2.2%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos