Chase Rhys: Soms is jou vrese net ’n losse braid in jou pad

akkreditasie

Isse honned dae sedert Nana haa laaste sigaret geroekit. Ek sukkel self met entjie addiction, soe ek’t vi haa gevra hoe kry sy it reg. Nana stiek ’n tandestokkie in haa mon en hum soes sy dink. Sy kou deesdae aan toothpicks en metjies wanne haa roekball jaag.

“Ek roek al vi veertag jaa,” sê sy. “Ek het gedink ek sal it nooit kan opgie ie.” Om honest te wies, ek het oek ie gegloe sy sal ophou ie, wan sy’t baie geroek. In haa voorhys hang ’n foto van haa innie Big Walk Marathon waa sy natgeswiet is mette entjie innie mon. Sy’s ie ienagste mens wat ek ken met built-in asbakkies in elke kamer in haa hys. Sy’t geroek tewyl sy iet.

Nana rollie toothpick in haa mon van een kant narie anne voo sy praat. “Ek was bang virrie nikotien withdrawals. Bang it maak my dood. Ammel in my familie roek, ôs het ammel bôskwale. Maa sodra een van ôs ophou roek, dan ga hulle soema sat.” Nana het al voorheen probee quit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Durban Super Giants 0
Sunrisers Eastern Cape 30/2
Rand - Dollar
17.48
-2.3%
Rand - Pond
21.07
-0.8%
Rand - Euro
18.88
-1.2%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
973.57
-5.0%
Palladium
1,621.00
-2.9%
Goud
1,865.26
-2.5%
Silwer
22.34
-4.8%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos