Christi van der Westhuizen: Rooi golf toe net ’n rooi straaltjie

akkreditasie
Kiesers trek Woensdag hul kruisies in die Amerikaanse middeltermynverkiesing in Detroit, Michigan. Foto: Reuters
Kiesers trek Woensdag hul kruisies in die Amerikaanse middeltermynverkiesing in Detroit, Michigan. Foto: Reuters

Niks het toe gekom van Donald Trump se beloofde “rooi golf” in die Amerikaanse middeltermynverkiesing nie, en die demokrasie is in die proses versterk, skryf Christi van der Westhuizen.

Die uitslae van die VSA se middeltermynverkiesing is met die skryf hiervan nog nie ten volle beskikbaar nie. Maar, gemeet aan die vraagstuk oor die toekoms van die demokrasie as regeerstelsel binne en buite die VSA, lyk die nuus in dié stadium verrassend positief.

Talle oë is vanjaar op die VSA se middeltermynverkiesing. As leidende Westerse demokrasie dien die VSA as onrusbarende toonbeeld van die anti-demokratiese opwelling wat die politiek wêreldwyd getref het. Dit sluit in die steun deur lande soos Suid-Afrika aan Wladimir Poetin van Rusland ná sy inval in Oekraïne.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.13
-0.2%
Rand - Pond
20.64
+0.5%
Rand - Euro
17.73
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,751.16
-0.4%
Silwer
21.23
-1.1%
Palladium
1,853.39
-0.2%
Platinum
978.50
-0.6%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos