Covid-19: Regering moes gepraat het

akkreditasie
Mia Malan, hoofredakteur van Bhekisisa, die sentrum vir gesondheid-joernalistiek, by van die pryse wat sy al gewen het. Pryse is wel nie haar dryfveer nie. 'Daar is min dinge so bevre­digend soos om ’n storie kant en klaar, van begin tot einde, te kan vertel.' Foto: Melinda Stuurman
Mia Malan, hoofredakteur van Bhekisisa, die sentrum vir gesondheid-joernalistiek, by van die pryse wat sy al gewen het. Pryse is wel nie haar dryfveer nie. 'Daar is min dinge so bevre­digend soos om ’n storie kant en klaar, van begin tot einde, te kan vertel.' Foto: Melinda Stuurman

Nie elke beskuldigende vinger wat na die regering gewys word oor sy hantering van die Covid-19-pandemie en die entstofprogram, is geregverdig nie, sê Mia Malan, gerespekteerde gesondheidsjoernalis en hoofredakteur van Bhekisisa, die sentrum vir gesondheidsjoernalistiek.

“Baie van die kritiek is nie gegrond op ’n goeie begrip van hoe die prosesse in die wetenskap- en beleidsvelde werk nie,” sê sy.

Sy verwys na prosesse waaroor die Suid-Afrikaanse regering min of geen beheer het nie. Prosesse waarvan doodgewone mense, anders as Malan, nie noodwendig veel weet nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Lions 20
Western Province 10
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 67/1
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos