Covid-19 sal nie media verander

akkreditasie
Johannes Froneman
Johannes Froneman

Dit klink dalk baie diep en deurdag om te sê die wêreld gaan ná Covid-19 nooit weer dieselfde wees nie. Maar ek twyfel of dit op lang termyn ’n fundamentele invloed gaan hê. Ook nie op die media nie, al kan dit op kort termyn ’n regstreekse impak hê.

Die faktore wat oor tyd heen die media vorm, gaan steeds daar wees: tegnologiese ontwikkelings, die stryd om waardes, politieke veranderinge en veral die impak van die sukkelende ekonomie – met of sonder ’n gesondheidskrisis.

My punt is nie om die omvang van die huidige krisis gering te skat nie. Ook nie die moontlikheid dat ons nog groot lewensverlies gaan ly of dat die ekonomie verder gaan kwyn nie. Dit is ’n sterk waarskynlikheid. Die gevolge hiervan kan jare duur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 0/0
Rand - Dollar
16.25
+0.0%
Rand - Pond
19.69
+0.6%
Rand - Euro
16.68
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,794.40
+0.3%
Silwer
20.49
+0.9%
Palladium
2,265.50
-1.1%
Platinum
954.24
-0.7%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,059
-0.9%
Alle aandele
70,799
-0.7%
Hulpbronne 10
64,129
-2.6%
Industriële 25
86,687
-0.4%
Finansiële 15
16,065
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos