Covid-19 se ongemaklike vrae oor demokrasie

akkreditasie
’n Verpleegster in Marokko maak reg om iemand teen Covid-19 in te ent. Foto: AP
’n Verpleegster in Marokko maak reg om iemand teen Covid-19 in te ent. Foto: AP

Is outokrate wat dit goed bedoel beter as die demokrasie in lande waar ekonomiese ontwikkeling moet plaasvind? Dit is een van die vrae wat die Covid-19-pandemie in Afrika laat ontstaan het, skryf Liesl Louw-Vaudran.

Marokko het verlede week een van die eerste lande in Afrika geword wat ’n landwye inentingsveldtog teen Covid-19 begin het. Beeldmateriaal van die land se koning Mohammed VI wat in sy paleis in die antieke stad Fez ingeënt word, is wyd versprei.

Tot dusver is by die 500 000 Covid-19-gevalle en 8 200 sterftes in dié land, met sy 37 miljoen inwoners, aangeteken. Met die inentingsveldtog word beoog om 30 miljoen inwoners, sowat 80% van die bevolking, te bereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos