CR se vakbondagtergrond moet nou help

akkreditasie
Theo
Theo

’n Groot klad op Suid-Afrika se naam is dat daar byna 10 miljoen mense is wat graag wil werk en aktief na werkgeleenthede soek – werkgeleenthede wat eenvoudig nie bestaan nie.

Hoe jy ook al daarna kyk en wie jy ook al daarvoor blameer, ons ekonomie het tans nie plek vir dié 10 miljoen mense in die formele arbeidsmag nie.

Die bring my by die geliefde staatsbeheerde instellings. Die ANC meen hulle is staatsbates; vir die belastingbetaler is hulle nader aan staatslaste. Tito Mboweni en die tesourie probeer ’n baie sterk saak uitmaak dat dié staatslaste ’n opheffings- en maatskaplike mandaat moet hê om verdere hulp van die tesourie te ontvang. Om die staatslaste bloot te hou omdat dit te vernederend sal wees vir die ANC om te erken dat hy dié entiteite tot in die grond bestuur het, behoort nie genoeg rede te wees om aan hulle vas te klou nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
+0.5%
Rand - Euro
16.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.10
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos