CR wen ronde, moet SA inhaal

akkreditasie
Barnard Beukman
Barnard Beukman

Wanneer ’n mens te lank op ’n goeie ding wag, kan die omstandighede so verander dat dit nie meer dieselfde uitwerking het nie.

Terwyl die ANC drie jaar vasgevang was in sy interne skaaksituasie waarin die Nasrec-leiersverkiesing die organisasie gedompel het, het die land op ’n manier aanbeweeg. Die gevolge van die situasie het hom wel getref. Die naskokke van staatskaping, met basiese regeringsdienste wat tot stilstand kom, het hom hard getref. En met al die energie in die groot binnegeveg moes pres. Cyril­ Ramaphosa soms magteloos toekyk hoe sy regeringskamerade erg sukkel met die Covid-19-situasie, dienslewering verswak en hoe hulle voortsteel aan Covid-19-bronne, al het hy ’n nuwe daeraad teen korrupsie ingelui.

En hoe sterker die ANC op sy instinkte van sosialistiese sentralisering teruggeval het, hoe minder beheer het hy in die praktyk gehad. En al hoe meer Suid-Afrikaners het besluit genoeg is genoeg en op al hoe meer plekke inisiatiewe sonder die staat en die ANC aangepak om hul situasie te verbeter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.17
+1.0%
Rand - Pond
20.66
+1.0%
Rand - Euro
17.16
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,841.43
+0.0%
Silwer
24.63
+2.0%
Palladium
2,076.50
+3.7%
Platinum
1,051.00
+2.3%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos