DA: Distriksmodel wil SA vasketting aan mislukte ANC-beleid

akkreditasie
Inwoners van Naledi betoog oor dienslewering voor vanjaar se munisipale tussenverkiesings. Foto: Gallo Images
Inwoners van Naledi betoog oor dienslewering voor vanjaar se munisipale tussenverkiesings. Foto: Gallo Images

Hoekom moet die ANC se mislukkings eweredig oor die hele land versprei word as daar alternatiewe soos die afwenteling van mag is? vra Cilliers Brink.

Die manier waarop Suid-Afrika se toegang tot die Covid-19-entstof ná maande van sinlose inperkings opgefoeter is, is genoeg om enige persoon se vertroue in sentrale regeringsbeheer te vernietig.

Selfs al hou pres. Cyril Ramaphosa ’n media-byeenkoms vir elke besending van die entstof wat die land inkom, sal hy kwalik kan verbloem dat sy vrot regering die rede is waarom Suid-Afrikaners agter in die ry in die wêreld moet staan om die entstof te kry. En as dieselfde regering eksklusiewe beheer oor die verspreiding van die entstof behou, kan ons maar ruim begroot vir korrupsie en die selfverryking van ANC-kaders.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos