DA: ‘Koalisiedrome kan net waar word as ANC eers getroef word’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
So lyk die spotprent wat in Beeld verskyn het.
So lyk die spotprent wat in Beeld verskyn het.

Die VF Plus het nie die onderbou van ’n massa-beweging wat wit, bruin, Indiër- en swart kiesers kan saamsnoer nie. ’n Volstrekte 50%-plus-een-DA-meerderheid is beter as die onderverdeling van die opposisiestem, skryf die DA se Cilliers Brink.

Onlangs het Beeld ’n spotprent geplaas wat nogal raakgevat het: Terwyl die DA teen die ANC in die kryt boks, staan die VF Plus se dr. Pieter Groenewald buite die kryt en spog oor hoe hy voordeel sal trek uit hierdie situasie. In ’n onlangse onderhoud met Netwerk24 se Gert van der Westhuizen het Groenewald homself gekroon as die “koningmaker” van 1 November se verkiesings, want as die ANC se steun in munisipaliteite tot onder die drempel van 50% daal, sal die DA ’n koalisie-vennoot benodig.

Die vraag bly egter watter party die ANC se steun tot minder as 50% sal laat daal. Beslis nie die VF Plus nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos