DA se ‘reis na regs’: Dít is wat Phoenix-plakkate ons kan leer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Een van die plakkate wat die DA in Phoenix in KwaZulu-Natal opgerig het, en wat intussen verwyder is.
Een van die plakkate wat die DA in Phoenix in KwaZulu-Natal opgerig het, en wat intussen verwyder is.

Die plakkate was selfs met die eerste oogopslag opruiend en onsensitief. Die reaksie op hierdie plakkate toon dat die DA te regsgesind geword het – selfs vir baie behoudende liberaliste, skryf Steven Friedman.

Is “liberaal” in Suid-Afrika ’n ander woord vir regsgesind?

Die skynbare verteenwoordiger van die liberalisme in ons land se partypolitiek is die amptelike opposisie, die Demokratiese Alliansie (DA). Dié party se huidige leierskap spog nie met sy liberalisme nie, en die meeste van sy kiesers is nie liberaal nie. Maar dié party is geaffilieer met Liberal International (’n wêreldfederasie vir liberale en progressiewe demokratiese politieke partye) en die Africa Liberal Network, ’n alliansie vir 47 liberale demokratiese partye in Afrika. Die DA identifiseer hom dus as liberaal en liberale politici oor die wêreld heen gaan hiermee akkoord.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.26
-0.0%
Rand - Pond
19.72
+0.5%
Rand - Euro
16.73
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,789.05
-0.0%
Silwer
20.32
+0.1%
Palladium
2,270.50
-0.9%
Platinum
953.50
-0.8%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,200
-0.6%
Alle aandele
70,925
-0.5%
Hulpbronne 10
64,321
-2.3%
Industriële 25
86,769
-0.3%
Finansiële 15
16,115
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos