DA-taalbekering ‘verdag’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl. Foto: Gallo Images
Die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl. Foto: Gallo Images

In hierdie verkiesingsveldtog teiken die VF Plus die ANC. Dis die ANC wat Suid-Afrika tot op die rand van ineenstorting bestuur het.

Ná die verkiesing gaan verskeie munisipaliteite deur opposisiekoalisies regeer word omdat die ANC minder as 50% gaan kry. Daarom teiken ons nie ander partye soos die DA nie. Ná die verkiesing gaan sulke partye moet saamwerk.

Groot was ons verbasing toe die DA egter hul Stellenbosch-woordvoerder, dr. Leon Schreiber, inspan om die VF Plus ongevraagd deurlopend oor Afrikaans en ander sake te teiken. Schreiber maak dit sy taak om aanval ná aanval op die VF Plus te doen. Hy kan baat daarby vind om Paul Sauer, wat 41 jaar in die parlement was, se woorde oor nuwe parlementslede ter harte te neem: “Meer jongelinge het hulle al uit die parlement gepraat as daarin.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos