DA verstaan nie hoe ras werk nie

akkreditasie
John Steenhuisen, tussentydse leier van die DA. Foto: Elizabeth Sejake
John Steenhuisen, tussentydse leier van die DA. Foto: Elizabeth Sejake

Die DA se weerstand teen selfondersoek oor sy rasse-standpunte het duidelik ’n onvermoë veroorsaak om te verstaan hoe ras werk, skryf Christi van der Westhuizen.

Die “klassieke liberales” in die DA het toe hul sin gekry, en Mmusi Maimane is deur John Steenhuisen as tussentydse leier vervang.

Tot hul krediet blyk dit dat hulle as die oorheersende blok wel bekommerd is oor die boodskap wat die party se interne rassekonflik en gevolglike herhaalde suiwering van swart leiers aan die breër kieserspubliek oordra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.43
+0.1%
Rand - Pond
19.86
-0.1%
Rand - Euro
16.72
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,774.77
-0.3%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,154.71
+0.1%
Platinum
935.65
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos