Daar is plek vir sprokies in ons almal se lewe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wilhelm Jordaan
Wilhelm Jordaan

Dit was lekker en leersaam om te luister hoe die aktrise Cintaine Schutte op week­oggende die sprokies van die Grimm-broers, soos oorvertel deur Marita van der Vyver, op die RSG-program Al hoe Bekker voorlees.

En gedorie, sommige luisteraars is glo omgekrap dat “kindergoedjies” in Amore Bekker se program, wat op volwassenes gemik is, opgedis word. Baie lus om ’n grimmige dwergie aan te sê om die klaers die leviete voor te lees!

Want sprokies is ’n geval van “slegs vir almal”. En is ’n nuttige manier om die band tussen ouers (ook oupas en oumas) en jong kinders te versterk. Sodat die oues en die jonges saam kan gril en saam kan lag vir sprokieskarakters.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos