Dana Snyman: Die griep wat almal óm my kom vat het

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dana Snyman
Dana Snyman

Die oubaas links van my is eerste weg. Oom Danie. Wat sy van was, weet ek nie.

Hy het geglo ons kan nog gaan visvang, ek en hy. Of dis wat hy al hygend vir die verpleegster gesê­ het nadat hy sy masker afgeruk het: “Hierdie man en ek gaan môre dam toe!” Toe kyk hy na my, en mompel: “Nè, my ou maat?”

Hulle moes hom inspuit en sy hande vasbind dat hy nie weer sy masker afpluk nie. Die volgende dag is hy weg. My suurstof was toe nog hier in die lae 80’s rond.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.65
+0.4%
Rand - Euro
17.74
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,751.18
-0.4%
Silwer
21.22
-1.1%
Palladium
1,857.14
+0.0%
Platinum
979.66
-0.4%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos