Deel

Dawie: Miljard rand is nie net ’n syfer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die R469 miljard wat sedert 2014 aan “reddingsboeie” vir staatsondernemings bestee is, is duiselingwekkend: Dis R187 600 per belastingbetaler en dís nege keer die gemiddelde Suid-Afrikaner se salaris.

Eskom is verreweg die grootste sondaar, wat R182 miljard in belastingbetalersgeld verorber het.

Weet die ANC-regering werklik hoeveel geld hier ter sprake is? Weet hulle hoeveel is ’n miljard? Dis maklik om te sê ’n miljard is ’n duisendmiljoen. Dis een woordjie, maar dit is veel moeiliker om werklik in gees aan te voel hoeveel waarde dit verteenwoordig in ’n land wat onder uiterste armoede gebuk gaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos