Die bobbejane was toe seker net van diens af

akkreditasie
Emile Joubert Foto: Verskaf
Emile Joubert Foto: Verskaf

Die sneeubedekte berge stoot ’n koue wind teen die blaaie af van hulle wat hande vol sonskyn van die groen bome afhaal.

Dis lemoentyd in die Wes-Kaap, en van douvoordag word valencias en nawels, clementines en minneolas en al wat sitrus is gepluk daar in die omtrek van Citrusdal, die wonderskoon vallei waardeur die Olifantsrivier werk. Dit is ’n tyd van bewondering en viering vir die rypwording van die pragtige, skeloranje vrugte wat sedert die 1770’s in die vallei gekweek word.

Vanjaar, egter, hang ’n effe surigheid in die lug vir my as lewenslange lemoenliefhebber.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos