Die dinge wat reklame ons alles laat doen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Hennie van Coller van Bloemfontein Foto: Verskaf
Prof. Hennie van Coller van Bloemfontein Foto: Verskaf

Reklame werk; dis ’n feit soos ’n koei.

Jongtyd was Lennon se druppels en Zam-Buk-salf in elke huis. Self onthou ek nog die advertensie vir die laasgenoemde in Huisgenoot: “Zam-Buk hou vel soepel.” Dít, het ek gedink, was die rede dat my oumas altyd so sag gevoel het.

Reklame met beelde werk nog beter, soos die bioskoop-advertensies van my jeugjare. In my universiteitsdae was daar ’n advertensie van ’n man met ’n Harris Tweed-baadjie en ’n veraf blik in sy staalgrys oë terwyl hy sy Mills-sigaret liggies op die geel blikkie stamp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 197/5
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 197/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos