Dié doodsonde ’n bespotting van menswees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wilhelm Jordaan
Wilhelm Jordaan

Die begrip sonde is deesdae nie juis gewild om mense se vergrype te benoem nie.

Daar is wel een vergryp wat ek reken dié woord dubbel en dwars verdien. En dit is korrupsie – ’n sonde teen die mensdom, as ’t ware. ’n Mens kan maar sê dis ’n agtste doodsonde, ter aanvulling van die sewe ander op die Katolieke lys: hebsug, hoogmoed, woede, afguns, luiheid, vraatsug en wellus.

Kyk net na die manier waarop bykans R1 miljoen van die vergoeding wat Digital Vibes van die departement van gesondheid vir kommunikasiedienste gekry het, aan luukshede, ’n vakansiereis en huisverbeterings bestee is, en jy weet dié sondetjies lê alte lekker lepel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos