Willem Fransman jr.: ‘Engelse het ons eerste taalmonument afgebreek’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Abu Bakr Effendi se graf in die Bo-Kaap. Foto: Edrea du Toit
Abu Bakr Effendi se graf in die Bo-Kaap. Foto: Edrea du Toit

Ons het reeds ’n taalmonument, een wat al in 1893 opgerig is, deur die Engelse afgebreek is, maar weer staangemaak is, skryf Willem Fransman jr.

Nie in sy wildste drome sou Jan van Wijk, die skepper en argitek van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl, kon raai dat sy “Huisie vir Brolloks” (soos hy dit self genoem het) nog steeds, ná hoeveel jaar, soveel opslae sou maak nie.

Diegene met kennis van C.J. Langenhoven se werk sal Brolloks en Bittergal onthou as die effe lomp en dom skarminkelrige hoofkarakters wat in ’n reeks plesierige bangmaak-kinderverhale voorkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 123/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.38
+0.1%
Rand - Euro
16.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.96
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos