Die howe buig wél voor ANC-elite, sê Koos Malan aan 2 regters

akkreditasie
Hoofregter Mogoeng Mogoeng
Hoofregter Mogoeng Mogoeng

Terwyl die grondwetlike orde weens partydigheid kwyn en straffelose misdadigheid heers, kry ’n vervangende bedeling vastrapplek, skryf Koos Malan.

Twee oudregters van die konstitusionele hof (KH), Johan Froneman en Edwin Cameron (“Regbank het nie sy integriteit verloor”, Rapport Weekliks, 26.09), het grondige rede vir kommer oor die integriteitsagteruitgang en verlies aan aansien van die KH.

Hulle suggereer verkeerdelik dat die huidige verknorsing van die KH ’n nuwe ding is. Dit is nie so nie, want die KH in samehang met die Regterlike Dienskommissie (RDK) takel reeds oor baie jare heen hul eie integriteit en reputasie af.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 95/4
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.4%
Rand - Pond
21.08
+0.2%
Rand - Euro
17.92
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.32
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Goud
1,788.07
+0.7%
Silwer
22.92
+0.4%
Palladium
1,769.50
+1.6%
Platinum
958.50
+1.9%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,740
+1.1%
Alle aandele
71,135
+0.9%
Hulpbronne 10
68,236
+1.5%
Industriële 25
93,548
+0.5%
Finansiële 15
13,805
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos