Die klimaat-sondebok

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Februarie 2018: Kapenaars staan in toue vir water. Die naderende “Dag Zero” is aan klimaatverandering toegeskryf.                                                                                     Foto: ISTOCK
Februarie 2018: Kapenaars staan in toue vir water. Die naderende “Dag Zero” is aan klimaatverandering toegeskryf. Foto: ISTOCK

Daar word al dekades gesê water gaan in die toekoms tot groot konflikte lei. Maar, skryf Richard Meissner en Jeroen Warner, klimaatsverandering word soms uit verband geruk.

Dit was net ’n kwessie van tyd. Die Taliban het skaars beheer oor Afganistan geneem, of kommentators het reeds die verband getrek tussen die oorname, geweld en die waterskaarste in die streek.

Nog voordat die Taliban Kaboel, die hoofstad, in Augustus oorgeneem het, het genl. Tom Middendorp, ’n voormalige bevelvoerder van die Nederlandse weermag, dié verband uitgewys. Middendorp het gesê hy weet “uit persoonlike ervaring hoe klimaatsverandering konflikte beïnvloed”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
+0.1%
Rand - Pond
20.51
+0.7%
Rand - Euro
17.09
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,798.82
-1.1%
Silwer
22.91
-2.5%
Palladium
2,269.99
-2.8%
Platinum
1,021.97
-1.2%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,865
-0.7%
Alle aandele
73,278
-0.7%
Hulpbronne 10
74,771
-0.6%
Industriële 25
90,352
-1.2%
Finansiële 15
14,996
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos