Die man met die vier kastele

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johann Maarman
Johann Maarman

Op die man met die vier kastele en die swaard op sy skouers rus daar ’n enorme verantwoordelikheid om die misdaadplaag in die land te stuit. Ons praat natuurlik van genl. Fannie Masemola, die nuwe polisiebaas, wat Donderdag deur pres. Cyril Ramaphosa opgekommandeer is om die leisels te vat.

As ’n mens kyk na die voormalige polisiehoofde is dit omtrent net genl. George Fivaz wat ongeskonde afgetree en sy termyn voltooi het. Ironies genoeg was Fivaz een van die komiteelede wat die nuwe polisiebaas aangewys het. Die res wat ná hom gekom het, kon nie eens ’n duik in ’n malvalekker maak nie en het reeds die dun blou lyn gereduseer tot pionne van ANC-faksies.

Jackie Selebi was ’n Thabo Mbeki-man en laasgenoemde se handperd en is uit die diplomatieke diens gehaal om die polisie reg te ruk. Hy het skouspelagtig misluk en het later as ’n bedrieër tronkstraf gekry. Bid jou dit aan, die man het nog Interpol ook gedien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 310/5
Scotland 206/10
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos