Dié orrelklanke volg ons almal deur die lewe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johann Nell
Johann Nell

As tweedejaarstudent op Stellenbosch het ek in 1982 elke fliek wat ek gesien het se titel neergeskryf. Kosbare studietyd daarmee heen, maar ek kon saampraat oor elke rolprent op die kringloop.

Ek is spyt dat ek nooit boekgehou het van die troues en begrafnisse waarvoor ek gespeel het nie. Vanaf my veertiende jaar (st. 7) speel ek orrel in die kerk.

My eerste “groot” musiekstuk was Mendelssohn se Troumars, toe dié noodsaaklike begeleiding was vir enige bruid wat ’n indrukwekkende intog in die paadjie na haar bruidegom wou maak. Later het ek voltyds orrelis geword en nou, ná bykans 40 jaar se spelery, wens ek dat ek getel het hoeveel keer die bekende “ta-ta-ta-ta” op die orrelpype uitbasuin is – die staccato-note die teken vir die gemeente: Staan op, die bruid kom!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 314/3
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 343/6
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 179/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-1.0%
Rand - Pond
20.72
-0.3%
Rand - Euro
17.25
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,794.84
-1.3%
Silwer
22.70
-3.4%
Palladium
2,376.00
+1.8%
Platinum
1,024.00
-1.0%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,070
-0.4%
Alle aandele
73,504
-0.4%
Hulpbronne 10
75,094
-0.2%
Industriële 25
90,477
-1.1%
Finansiële 15
15,064
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos