Die raadslid wat jy sou wou hê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gert Coetzee
Gert Coetzee

In Bloemfontein, waar ek graag maandeliks tot Mangaung se dienste en belasting bydra, leer ’n mens soos elders om dankbaar te wees vir klein genades en om met verlies saam te leef.

Jy wens amptenare kan altoos so ywerig werk soos oor naweke wanneer oortyd geld. En dat die ligte wat bedags brand wanneer dit nie moet nie, nie snags af is wanneer dit moet aan wees nie. Jy herinner jouself in veral townships gaan dit nog vrotter.

Kom laai die vullisverwyderaar – nie meer die munisipale vragmotor nie, maar ’n subkontrakteur met ’n bakkie en sleepwa – wel die swart sakke op, is dit soos ’n Wêreldbeker-sege. En ry jy in Dealeweg, waar die sakpikkers voor die Laerskool Brebner net flenters gelaat en dit ná weke met onkruid toegegroei het, is jy verlig jy bly nie daar nie. Erger kan dit nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
+0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,800.77
+0.2%
Silwer
24.08
+0.1%
Palladium
1,980.50
+0.7%
Platinum
1,017.50
+0.6%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos