Die seisoene glip so vinnig by ons verby

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Annelie Botes
Annelie Botes

Vandag 47 jaar die verskiet in was ek in st. 9 en dit ’n Saterdag. Die gryse was ’n Telkom-vakleerling daar in Uniondale in die Klein-Karoo en hy was besig met ’n drie maandelange tegniese kursus by die Telkom-kollege in die Baai. Maar daardie naweek kom kuier hy vir die eerste keer in ses weke vir my met sy nukkerige Austin 1155.

Die Donderdagaand bel hy my met ’n langtiekie om te sê hy ry die Vrydag ná klastyd en sal teen skemer opdaag. En hy het klaar my ma se toestemming gekry dat ek die Vrydagaand saam met hom tussen die dorp se werkende jonges mag gaan braai en dans by Tranter’s Valley. Solank hy sorg dat ek om middernag in die huis is.

Daardie Donderdagnag sit ek beswaarlik my ooglitte opmekaar van afwagting. Van maagrammelings ook. Want in ’n poging om nóg drie pond gewig te verloor voor die naweek, leef ek al van die Maandag af van droë Provitas en swart bitter koffie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos