Die soektog na moerbeiblare duur voort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Esté Gross
Esté Gross

Wanneer die moerbeiboom wat oor my heining aan die sypaadjie se kant hang begin ritsel, weet ek dit is sywurmtyd.

Die oortreder is óf ’n kind wat sy armpies desperaat uitstrek om by die blare uit te kom óf ’n ouer wat die dorp op ’n verkenningstog deurkruis om vir die wriemelende sywurms wat in ’n vergete kas uitgebroei het, voorraad te kry.

In kinderkamers landwyd hoor jy die magtige dreuning van sywurms wat soos ’n skare toeskouers by ’n groot konsert in die arena van ’n boks of roomysbak lustig aan die lae groen blare van die jong syboere knaag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.4%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.06
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,773.85
+0.5%
Silwer
23.46
+1.2%
Palladium
2,046.00
+0.9%
Platinum
1,051.50
+1.2%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos