Die Therons sukkel maar met Engels

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
As tienermeisie toe sy met modelwerk begin het. Foto: Beeld/Gallo Images/Getty Images
As tienermeisie toe sy met modelwerk begin het. Foto: Beeld/Gallo Images/Getty Images

Liewe Niggie,

Jy sal seker verbaas wees om ná al die jare weer van jou oom in daai ou agterlike landjie aan die suidpunt van Afrika te hoor, maar nou ja, ek het maar net gevoel om ’n slag die pen (of liewer die muis) op te neem en ’n paar gedagtetjies so van Theron na Theron of van muis na huis met jou te deel.

Deur die jare was ek nogal gevlei as mense vra of ons familie is. Ek het geglo dis omdat ek dieselfde fyn gelaatstrekkies, pikante neusie en skitterwit tande as jy het, totdat ek agtergekom het dat die ouens wat daai konneksie maak jou net in Monster gesien het. Gelukkig vir hulle lyk jou niggies meer soos jy omdat hulle ’n mooi mammie het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 164/3
West Indies 0
besig om te laai... Regstreeks
Nepal 29/3
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Easterns 26/2
South Western Districts 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Northern Cape 0
KwaZulu-Natal Inland 0
Rand - Dollar
17.16
-0.0%
Rand - Pond
20.92
+0.1%
Rand - Euro
18.05
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,785.56
-0.0%
Silwer
22.75
+0.2%
Palladium
1,865.62
+0.7%
Platinum
1,013.00
+0.7%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,029
+0.2%
Alle aandele
74,082
+0.1%
Hulpbronne 10
72,518
-0.9%
Industriële 25
91,769
+1.1%
Finansiële 15
15,582
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos