Deel

Dink mooi oor die RDK se rol

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
EFF-leier Julius Malema tydens die onderhoude.
EFF-leier Julius Malema tydens die onderhoude.

As ’n mens sommige van die kommentaar lees op die onderhoude wat die Regterlike Dienskommissie (RDK) gevoer het om ’n nuwe hoofregter aan te stel, klink dit of ons op die rand van ’n regterlike krisis staan.

Dit sou ’n krisis gewees het as regters verbintenisse gehad het met die regerende party en sy amptenare of as hulle bekend was daarvoor dat hulle hulle in die guns bevind van die magtige elite, rykes en diegene wat die land regeer.

Sou ons mense as regters aanstel wat duidelik ongekwalifiseerd is, maar goeie politieke verbintenisse het, dan was ons in die moeilikheid. Ek het iets hiervan in Zimbabwe en die VSA gesien, maar ons het niks daarvan in Suid-Afrika nie. Ek weet ook mense sal sê ons moenie wag tot ons daar kom nie en die verrotting nóú keer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.69
-0.1%
Rand - Pond
24.42
-0.5%
Rand - Euro
21.12
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.83
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.6%
Platinum
1,018.63
-1.1%
Palladium
1,406.11
-1.6%
Goud
1,959.53
+0.8%
Silwer
23.20
+0.2%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos