Dink ’n slag oor politieke rituele

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Alida Kok
Alida Kok

Rituele vervul ’n rol in politiek wat nie weggelaat kan word nie.

In ’n boek oor vergelykende politieke kultuur, Ritual, Politics and Power, voer David Kertzer aan dat die sukses van sowel konserwatiewe as revolusionêre politieke bewegings en politieke partye afhang van hul geslaagde en doeltreffende gebruik van rituele.

Voorheen het ek geskryf dat mense weens volgehoue inperking aan basiese interaksie en rituele in die openbaar onttrek het, en boonop ook daaraan gewoond geraak het. Die toenemende verarming van die rituele oor die afgelope twee jaar sluit in ’n verdere eksodus uit die kerk en die verlies aan kunstefeeste, skoolgeleenthede, gradeplegtighede en selfs familiebyeenkomste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.68
+0.4%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.06
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.89
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,773.85
+0.5%
Silwer
23.46
+1.2%
Palladium
2,046.00
+0.9%
Platinum
1,051.50
+1.2%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
0.0%
Alle aandele
66,792
0.0%
Hulpbronne 10
63,626
0.0%
Industriële 25
84,496
0.0%
Finansiële 15
14,073
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos