Dink slim oor DA-diskoers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
John Steenhuisen, partyleier, verlede week by ’n DA-optog buite dr. Blade Nzimande se kantoor. Foto: Gallo Images
John Steenhuisen, partyleier, verlede week by ’n DA-optog buite dr. Blade Nzimande se kantoor. Foto: Gallo Images

Wat die taaldebat by die Universiteit Stellenbosch te make het met munisipale dienslewering op enige plek, weet nugter.

Net so gaan die riool wat al weer in Koster se strate loop, die onwettige plakkerskamp agter die Castle Walk-winkelsentrum in Pretoria, die besoedelde Vaalrivier of die gesteelde lamppale onderweg na Lanseria-lughawe nie ’n snars baat vind by hoeveel bykomende magte watter party aan die Wes-Kaap wil afwentel nie.

Dit is asof sommige politici ’n koei na ’n perdeskou gebring het as ’n mens kyk met watter kwessies sommige van hulle in die plaaslike verkiesings wil stemme werf. Dit maak reeds onsekere kiesers se taak net moeiliker om hul keuse te maak. Maar kiesers het geen ander keuse as om sommige partye nie al die sondes van al hul politici toe te reken nie. En te fokus op dit waaroor 1 November gaan: goeie plaaslike regering.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.99
-0.6%
Rand - Pond
21.25
-0.6%
Rand - Euro
18.11
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,782.44
+0.4%
Silwer
22.34
-2.2%
Palladium
1,755.50
+0.8%
Platinum
942.00
+0.1%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos