Dís die kern van Afrikaans-stryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hein Willemse
Hein Willemse

‘U verwys in u betooghoofde na Afrikaans as ’n nie-inheemse taal. Tot watter land is dit dan inheems,” wou regter Steven Majiedt van adv. Matthew Chaskalson in Mei vanjaar in die konstitusionele hof weet.

“Wel . . . dit, dit, dit . . . ontstaan uit Nederlands . . . uh-uh . . .,” trap die advokaat vir Unisa klei in sy saak oor sy hersiene eentalige taalbeleid.

“Maar is dit nie inheems aan Suid-Afrika nie?” hou die regter vol.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 13/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 279/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.81
+1.5%
Rand - Pond
21.05
+1.2%
Rand - Euro
17.91
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.24
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Goud
1,773.92
-0.5%
Silwer
22.37
+0.2%
Palladium
1,742.74
-0.1%
Platinum
945.50
+1.0%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,619
-0.3%
Alle aandele
71,047
-0.2%
Hulpbronne 10
67,409
-0.7%
Industriële 25
93,896
-0.1%
Finansiële 15
13,917
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos