Dis ‘sak, Sarel’ vir ANC én DA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johann Maarman
Johann Maarman

Ons word vertel dat hoogmoed tot ’n val kom en dat ’n stewige skeut arrogansie jou op die lange duur nou nie veel in die sak bring nie. Die een of ander tyd gaan jy van jou perd moet afklim, uit die saal klim en jou voete op die grond plant.

Kan iemand dit in die oor fluister van die ANC én die DA? Arrogansie loop soos dik stroop deur hierdie twee politieke partye en dit lyk nie asof hulle agterkom dat dit aan verwaandheid grens nie.

Die ANC en die DA is mooitjies 20 dae gelede ontnugter by die stembus. En die boodskap wat die kiesers aan hierdie twee sterkes van die politiek gestuur het? Luister ’n slag na ons behoeftes en hou op om voorskriftelik te wees deur almal te wil hiet en gebied.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 76/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.95
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,855.14
+4.0%
Platinum
949.25
+0.9%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,616
+0.1%
Alle aandele
71,100
+0.1%
Hulpbronne 10
67,242
-0.5%
Industriële 25
93,879
+0.2%
Finansiële 15
14,001
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos